Burger King | |
Tipe | Filiaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | Insta-Burger King: 1953; Jacksonville, Florida Burger King: 1954; Miami, Florida |
Hoofkantoor | 5505 Blue Lagoon Drive, Miami-Dade County, Florida |
Liggings | 17 796 (2018) |
Sleutelpersone | Alexandre Behring (voorsitter RBI) Daniel S. Schwartz (hoof- uitvoerende beampte) José E. Cil (president) Joshua Kobza (hoof- finansiële beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Restaurante |
Produkte | Hamburgers, hoendergeregte, french fries, frisdranke, melkskommels, slaaie, nageregte, ontbyte |
Inkomste | $1,970 miljard (FY 2015)[1] |
Bedryfsinkomste | $363,0 miljoen (FY 2015 RBI)[1] |
Netto inkomste | $1,970 miljard (FY 2015 RBI)[1] |
Werknemers | 34 248 (FY 2015 RBI) |
Moedermaatskappy | Restaurant Brands International |
Slagspreuk | Be Your Way[2] |
Webwerf | bk.com |
Burger King (dikwels afgekort as BK) is 'n kettinggroep van kitskosrestaurante. Hulle verkoop hamburgers, slaptjips en koeldrank. In Australië staan die groep se afsetpunte bekend as Hungry Jack's.
Dit is in 1954 in Miami, Florida, Verenigde State, deur James McLamore en David Edgerton gestig. Die restaurantgroep bedryf in 2021 byna 18 000 Burger King-restaurante in 91 lande wêreldwyd.[3]